Saartjie se slim plan (#6)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se slim plan (#6)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Saartjie Baumann is 'n rabbedoe, maar sy besluit op 'n dag sy wil darem ook voel hoe dit is om 'n modepop te wees wat deur al wat 'n man is met bewondering aangestaar te word. Sy en haar twee boesemvriendinne, Anna en Lina, kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie en die arme kêrel word daarna vir dae lank geïgnoreer. As straf vir die feit dat sy haar ma se grimering sonder toestemming gebruik het, moet die blouoog perskes skil. Sy besluit egter om hulp in te roep en dis nie lank nie of Lynnekom se kinders wedywer met mekaar in die eetkompetisie van die jaar. 'n Hooghartige nuwe meisie wat van die intrapslag af met Saartjie kompeteer, nooi die Drie Muskiete na 'n deftige partytjie toe en hulle besluit om te gaan, ten spyte van Galpil se waarskuwing dat iets nie pluis is nie. Tydens hierdie geleentheid word ons heldin se gawe om slim planne te beraam tot die uiterste beproef ...
Saartjie se slim plan (#6)