Saartjie se skatte (#10)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se skatte (#10)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Spoke en skatte – hierdie onweerstaanbare dinge sorg dat Saartjie weer eens Lynnekom se heldin word! Sy en Galpil gaan 'n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie. Saartjie is in werklikheid net so bang soos die seun, maar danksy 'n briljante set tree sy as oorwinnaar uit die stryd. Galpil storm voor al hul maats se oë by die spookhuis uit asof daar 'n hele string kermende geeste op sy hakke is! Maar Saartjie leer in hierdie boek ook die hartseer kant van die lewe ken, en sy ontdek dat dit soms lekkerder is om te gee as om te ontvang. Gelukkig werk alles uiteindelik goed uit wanneer sy 'n baie groot verrassing kry.
Saartjie se skatte (#10)