Saartjie se papegaai (#7)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se papegaai (#7)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om "mooi" te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe is oorvriendelik en oorgretig om vir almal gunste te doen. Dokter Baumann vra haar om 'n belangrike brief te pos, maar sy vergeet skoon daarvan en dit beland in Anna se huiswerkboek. Na vele mislukte pogings om dit terug te kry, moet ons heldin die brief uiteindelik noodgedwonge uit hul kwaai Engelse juffrou se woonstel gaan gaps en dit lei tot 'n naelbyt-avontuur. In Durban ontmoet die twee meisies 'n interessante ou seeman wat al die sewe oseane deurkruis het, en ook sy ongewone papegaai genaamd Alfonso van wie Saartjie sommer dadelik baie hou.
Saartjie se papegaai (#7)