Saartjie se nuwe maat (#5)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se nuwe maat (#5)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die Drie Muskiete maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot 'n kragmeting met 'n verrassende einde. Verder is daar ook nog 'n strooptog in 'n vrugteboord en 'n tante wat op 'n baie ontydige tyd kom kuier – om nie te praat van die onmin tussen die Muskiete nie. Gaan die meisies uitmekaar spat noudat hulle op hoërskool is?
Saartjie se nuwe maat (#5)