Saartjie se moleste (#16)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se moleste (#16)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Twee groot uitdagings staar Saartjie in die gesig. Sy moet eksamen skryf en boonop afreken met 'n boelie van Kaapstad wat haar "poplap" noem en almal in Lynnekom afknou. Ons heldin sukkel om op haar studies te konsentreer terwyl sy die een plan ná die ander beraam om die buffel op sy plek te sit. Intussen moet sy nog haar naam en reputasie in ere herstel wanneer 'n meisie in die klas haar van oneerlikheid beskuldig. Saartjie kry hulp vanuit 'n onverwagte oord – haar knorrige onderwyser, Ou Grompot! Wanneer die rabbedoe die Kaapse boelie reggesien het, breek die skoolvakansie aan en die Drie Muskiete word na 'n plaas toe genooi. 'n Vriendin van mevrou Baumann wil hê die meisies moet vir haar twee seuns goeie maniere kom leer, maar dinge werk soos gewoonlik weer heeltemal anders uit. Saartjie, Anna en Lina lei die plaasseuns omtrent 'n lewe en bewys weer eens hulle is meisies wat nie met hulle laat mors nie!
Saartjie se moleste (#16)