Saartjie se kliek (#11)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se kliek (#11)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Saartjie gaan deur 'n moeilike tydjie – haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer seuns beskerm en dan betrap die skoolhoof haar boonop wanneer sy sang bank om haar uitskryfwerk klaar te doen. Ons heldin lees 'n verhaal oor 'n groep meisies in Engeland wat 'n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet 'n nuwe naam en doelstellings kry. Hulle gaan van nou af as Lynnekom se Lelies bekend staan en 'n geheime oorlog teen Galpil en sy trawante loods. Hierdie veldtog lei tot rampspoedige – en lagwekkende! – gevolge vir albei partye. Hierna besluit die rabbedoe met die helderblou oë en pikswart hare sy moet opmaak vir al haar kattewaad deur 'n goeie daad te doen en sonskyn in iemand se lewe te bring. Dit is egter makliker gesê as gedaan en gaan dalk 'n baie groot opoffering van Saartjie verg.
Saartjie se kliek (#11)