Saartjie se held (#8)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se held (#8)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Saartjie wil 'n grap vir 'n tydskrif instuur om ekstra sakgeld te verdien, maar sy kan skielik nie aan een dink nie. Sy vra ten einde raad Apie se hulp. Die klein platjie kom dadelik met 'n goeie grap vorendag, maar wat nou gemaak as ons heldin die prysgeld wen? Moet sy dit dan met haar boetie deel? Anna koop 'n oulike affênkie om mense mee poetse te bak en die Drie Muskiete het groot pret daarmee. Die hele Baumann-gesin loop onder andere deur, maar dit veroorsaak meer konsternasie as wat Saartjie verwag het en Apie beland in groot moeilikheid. Lynnekom se rabbedoe daag die seuns uit om teen hulle meisies netbal te speel, maar Galpil en sy maats ken net rugby en op die ou end durf die twee spanne mekaar sonder enige spelreëls aan. Intussen is Saartjie ook baie opgewonde oor 'n nuwe fliek van haar gunsteling Hollywood-ster wat binnekort vrygestel gaan word.
Saartjie se held (#8)