Saartjie se gevaar (#18)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se gevaar (#18)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Saartjie lees 'n liefdesroman oor twee mense wat op skool al verlief geraak het en jare later getroud is nadat die meisie 'n beroemde filmster geword het. Lynnekom se rabbedoe begin droom oor so 'n groot liefde en wonder wat Galpil sal doen as sy sê sy het gevoelens vir hom. Sal hy hom soos 'n ware heer begin gedra en ophou om almal "ou perd" en "pêrre" te noem? Sal hy vir mense sê hulle moet hom op sy regte naam noem? Intussen wil Saartjie graag vir haar ma 'n spesiale verjaardagpresent koop. Sy het egter nie genoeg geld nie en leen 'n hele paar rand by haar boetie Apie. Hy is nie van plan om haar van hierdie groot guns te laat vergeet nie en sy wonder later wat haar besiel het om met hom besigheid te doen. Laat een aand sien ons heldin uit haar slaapkamer se venster hoe 'n vreemde motor stadig al om en om Lynnekom se bank ry. Sy besluit om te gaan ondersoek instel en kort voor lank is sy betrokke in 'n avontuur wat lewensgevaarlik kan wees. Is daar iewers 'n ware held wat haar sal kom red of moet sy op eie houtjie met die skurke probeer afreken?
Saartjie se gevaar (#18)