Saartjie se dapper daad (#13)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se dapper daad (#13)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Saartjie se ouer broer, Kris, het groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir 'n vent met 'n blink motor en 'n snor. Lynnekom se rabbedoe glo vas alle mans wat 'n snor het, is skurke en besluit sy en haar vriendinne moet die windlawaai op sy plek sit sodat haar broer weer gelukkig kan wees. Sy kom vorendag met 'n skreeusnaakse plan wat tot groot pret lei. 'n Seun van Zimbabwe kuier in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie. Hy is verwaand en beterweterig en ons heldin doen haar bes om hom te ignoreer, maar ongelukkig het hy iets wat sy bitter graag wil hê – 'n wonderlike nuwe pen wat in vier kleure kan skryf. Saartjie soek naarstiglik iets om vir die seun in ruil vir die pen te gee, maar hy hou vol hy stel nie belang nie. Min weet hierdie twee wat so vassit hul name gaan eersdaags saam in koerante regoor die land verskyn!
Saartjie se dapper daad (#13)