Rykdom in eenvoud

ebook

By Willem Nicol

cover image of Rykdom in eenvoud

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Byna almal glo dat 'rykdom' te make het met hoeveel besittings, status en mag 'n mens het. En dat jou lewe gejaagd en verwikkeld moet wees om te tel. Maar hoe leeg en arm laat dit jou uiteindelik innerlik? Daarom vra Willem Nicol of daar nie groter rykdom in die teenoorgestelde rigting lĂȘ nie: in 'n alternatiewe leefstyl en waardestelsel van eenvoud. Die rotteresies het 'n gepaste simbool vir ons tyd geword: 'n mal gejaag ... waarheen? Gelowiges, veral, kan besluit om hul lewe te vereenvoudig, sodat hulle meer tyd en krag het om te fokus op die wesenlike waardes. Dan sal daar iemand wees om vir die gejaagdes hoop te gee dat vryheid en 'n rustiger lewe wel moontlik is. Rykdom in eenvoud handel oor hierdie pad na so 'n alternatiewe leefstyl. Dit wys die leser hoe eenvoud haar lewe op verrassende wyse kan verryk.
Rykdom in eenvoud