Rooiland

ebook

By Tertius Kapp

cover image of Rooiland

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Hulle't 'n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was Rooiland. Hulle't vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak hulle 'n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland. Daai's die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel en die aarde geskeur het – toe Kilikijan die klipwette stukkend gegooi het en die 27's een pad geloop het en die 28's 'n ander pad. 'n Tronksel. Vier gevangenes. 'n Vloeibare, ongevormde wêreld. 'n Ritueel van bloed en offergawes. 'n Alledaagse geval van tronkgeweld wolk uit tot 'n konflik oor dinge wat van universele belang is.
Rooiland