
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Op 'n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, 'n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan. 'n Week voor die egskeiding finaal sou word, beland Hein se vrou, Lalie, egter in 'n ongeluk en word die egskeiding uitgestel. Dan is daar 'n selfmoordpoging en krisis volg op krisis. Uiteindelik is dit 'n pot rooi malvas wat 'n verrassende wending bring.