
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Colette kyk elke maand in haar gunsteling-tydskrif wie hierdie keer die held van die maand is. In 'n kompetisie wat net so gewild soos Idols is, wen een gelukkige meisie 'n naweek saam met daardie maand se held op 'n romantiese gasteplaas. Colette glo nie juis so 'n afpaar vir 'n naweek – boonop met die media konstant naby – kan baie romanties wees nie. In 'n konkelary, skryf haar vriende by die tydskrif vir Colette in en sorg dat sy 'n week wen saam met die Desemberheld: Emile. Maar Emile is juis die een man saam met wie Colette nié wil wees nie. Want hy hét al haar hart gebreek. En sy kan hom nie verdra nie. Sal hierdie naweek hulle weer bymekaar bring? Of is dit die aantreklike Antoine de La Roche wat Colette se hart sal verower? Romanse agter die skerms is weer 'n lekker verhaal uit Helena Hugo se pen – hierdie keer met 'n spook of twee wat lesers lank sal vermaak.