Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 9 Eerste Addisionele Taal
ebook ∣ Piekfyn Afrikaans
By Riens Vosloo

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Uiteindelik! ʼn Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 9 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan;
'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite;
volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien;
te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind;
'n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas; 'n formele assesseringsprogram vir graad 9, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en
aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser, asook 'n groot verskeidenheid volkleur plakkate vir die onderwyserslêer en onderrigdoeleindes. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.