Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal
ebook ∣ Piekfyn Afrikaans
By Riens Vosloo

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
'n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit kortverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literĂªre tekste te ontwikkel. Vir die klaskamer
Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien:
Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is
Toeligting by moeilike tekste
Woordverklarings vir komplekse woorde
Die stappe van die leesproses Antwoorde op alles vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.