Padmaker

ebook

By Christine Barkhuizen-le Roux

cover image of Padmaker

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
'n Sensitiewe roman oor die komplekse verhouding tussen ouer en kind en die afdruk wat een geslag op 'n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, 'n padskraperoperateur, met sy stories oor die padwerke die lewe vir haar uitgelê het en waar haar ma se verbete stryd teen die armoede van die kampe begin het. Katrien se reis is meer as 'n herinneringstog; op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: "Om te weet waarheen jy op pad is, moet 'n mens onthou waar jy vandaan kom."
Padmaker