
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Op die spoor van hoop is 'n dokumentasie van die lewens van mense wat in hul pyn steier, maar tog bly getuig dat God, soos Hy in sy Woord belowe, jou ook nie in die dal van doodskaduwee begewe of verlaat nie. Ná jare in die joernalistiek wéét Jacqueline Leuvennink: Jy kom nie ongeskonde uit 'n opdrag om te skryf oor mense met 'n diep binnepyn nie. Dit vra van jou om jou skoene uit te trek, tussen die lyne te luister, sáám te sug oor 'n skeefgelooptheid. Sy vat dan die spoor op soek na dit wat krom en skeef was, wat uiteindelik insig en deernis gebring het. Om halsstarrig te bly hoop, al is die pad soms lank.