Op 'n galop na Buckingham-paleis

ebook

By Naas Steenkamp

cover image of Op 'n galop na Buckingham-paleis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Die subtitel, Vertellings van 'n verloopte diplomaat, wek die verwagting dat daar iets met hierdie loopbaan verkeerd gaan loop . . . Juis hierin lê 'n volgehoue spanningslyn. Die skrywer vertel eerlik en met humor van sy jare as junior diplomaat in Suid-Afrika Huis in Londen, in die tyd van die politieke woelinge van die onstuimige laat 50- en vroeë 60tigerjare. Hy was o.m. privaat sekretaris vir die hoë kommissaris in Londen in die dae van Sharpeville en lid van eerste minister Verwoerd se afvaardiging toe Suid-Afrika weens apartheid aan die Statebond moes onttrek.Mens hoor van die blapse, die politieke binnegevegte, die gedragspatrone van bekende politieke personasies, paleisprotokol, die werk van geheime agente – dinge waaroor "die man op straat" net maar kan gis. Wat hierdie teks besonders maak, is die verteller se selfspot en ewewigtige terugblik op 'n veelbewoë tydvak.'n Onderhoudende boek, lesenswaardig en insiggewend, met enkele blink komiese hoogtepunte.
Op 'n galop na Buckingham-paleis