Ongenooide gaste op Keurboslaan #11

ebook Keurboslaan

By Theunis Krogh

cover image of Ongenooide gaste op Keurboslaan #11

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is 'n groep hippies – bedelaars en dwelmverslaafdes – wat onverwags in die berge buite die dorp kamp opslaan. Hulle is vuil, morsig en glad nie 'n goeie invloed op die skoolseuns nie. Almal verwag dat doktor Serfontein teen hulle sal optree, maar hy doen dit nie. Dit is omdat hy weet dat die jongste lid van die bende, Carolus, Loggenberg se jonger broer is en hy wil die seun graag help. Op skool verloop alles ook nie rustig nie, want klein Felix Krynauw en sy groep maats is gedurig in die moeilikheid. Hulle word betrap waar hulle 'n geweer uit die magasyn wil gaps. Die hoof en prefekte probeer tevergeefs uitvind wat die spulletjie in die mou voer.
Ongenooide gaste op Keurboslaan #11