Omdat die hart onthou

ebook

By Ettie Bierman

cover image of Omdat die hart onthou

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Krizelda en Alwyn is albei studente van Pretoria – hy afgestudeer met 'n BA Honneurs en sy 'n naïewe tweedejaartjie – wat mekaar tydens 'n vakansie op Margate ontmoet. Gou is hulle halsoorkop verlief en trouplanne volg vinnig. Krizelda moet egter eers haar studie voltooi en Alwyn is op pad Washington toe vir 'n jaar ondervinding in die Amerikaanse koerantwese. Sy vlug word deur 'n tornado van koers gedwing en tydens 'n noodlanding in New York slaan die vliegtuig aan die brand. Alwyn is ernstig beseer en ly aan geheueverlies. Krizelda vind uit sy is swanger en haar konserwatiewe pa jaag haar uit die huis. Sy kan Alwyn op geen manier opspoor nie en vind toevlug by haar tannie, maak haar kind alleen groot en ontwikkel 'n wrok teenoor Alwyn, wat haar immers skynbaar in die steek gelaat het. Maar ná ses jaar, midde-in griewe en misverstande, is daar 'n herontmoeting toe hy haar baas word. Krizelda is so verbitter teenoor mans en veral Alwyn, en hy het boonop 'n Britse nooi . . . Sal hul harte ooit onthou wat eens was, en die pad terug daarheen vind?
Omdat die hart onthou