cover image of Oepse Daisy

Oepse Daisy

by C. Johan Bakkes

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
"Oepse daisy" kon net sowel "O bliksem", "O gits" of "O magtag" gewees het, maar miskien is dit tyd om Juanita du Plessis in plaas van Jack Parow te speel. So sê Johan Bakkes. Die maklik begaanbare weë hou vir Johan Bakkes geen aantrekkingskrag nie; nee, vir hom altyd maar die smalle weë wat met bloedsweet gepaardgaan. Dáár waar min ander dit nog gewaag het. Hier is oudergewoonte heerlike, avontuurlustige vertellings oor ver én naby reise, propvol humor, en nooit sonder deernis vir die medemens nie.

Publication Details

Publisher:
Human & Rousseau
Publication Date:
2011

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 1.3 MB
Oepse Daisy
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free