
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die veranderinge wat Dr Serfontein op Keurboslaan teweegbring maak dit 'n gesogte seunsskool, maar ook 'n plek waar seuns met probleme hulp kan kry. Wentzel Elzenach is 'n geestelik- en liggaamlik verwaarloosde weeskind en Krynauw, die skool se gewilde onderhoofseun, moet help om hierdie eienaardige nuweling tuis te laat voel. Tessa, die hoof se vyfjarige niggie, kom woon op Keurboslaan en diƩ slim en onverskrokke meisiekind se teenwoordigheid krap heelwat mense se kaarte deurmekaar.