
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom ná sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruïnes nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in 'n geïsoleerde gemeenskap wat ná 'n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef. Die roman is in 1972 gepubliseer en met die CNA-prys bekroon. Dit is ook as Promised Land in Brittanje en die VSA gepubliseer, en in Russies en Frans vertaal. Dis sedertdien verfilm.