
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die skilder Monet se tuin in Giverny in Frankryk bevat 'n mengelmoes van irisse, lelies, malvas, kappertjies, papawers, dahlias en ander blomme wat welig en deurmekaar groei, skryf Christine Ferreira. Geen besoeker se liriese beskrywing van die rye papawers, antieke rose en ander blomme kan jou voorberei op wat agter die hoë tuinmuur op jou wag nie.
Net so is hierdie bundel vol oordenkings iets wat jy self moet ervaar. Maak dit deel van jou stilwordterapie en vier saam met Christine die mooi in die lewe. Sy skryf oor liefde, geloof en hoop – alles sake wat ná aan haar hart is. Elke storie is 'n klein blik op God se alomteenwoordigheid en sy betrokkenheid by elke aspek van ons daaglikse lewe. Haar boodskap is een van inspirasie wat jou met nuwe oë na jou verhouding met jouself, ander en God sal laat kyk. Algaande sal jy ook God se stem in sagte liefde hoor roep . . .