Moemin en die komeet

ebook Moemin

By Tove Jansson

cover image of Moemin en die komeet

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
'n Komeet is op pad na die Aarde en niemand weet wat om te doen nie! Twee vriende, Moemin en Snifsnaf, onderneem 'n reis na die Eensame Berge om die professors met die groot teleskoop te raadpleeg. Op pad ontmoet hulle allerhande interessante karakters – soos Boeboe, die wêreldreisiger, en die Hemulen wat hulle met 'n skoenlappernet uit 'n ondergrondse tonnel red. Hulle avontuur sorg vir noue ontkomings van gevare soos krokodille en reuse-akkedisse. En op pad terug red Moemin die mooie Snorkmeisie, Moemy, van 'n giftige bos . . . en hy is nooit weer dieselfde nie. Maar gaan die komeet hulle pragtige vallei tref en alles verwoes? Avontuurlik, humoristies, universeel, oud en jonk sal hierdie verhaal bekoorlik vind. 'n Klassieke boek wat skouers skuur met kultuurskatte soos Alice in wonderland en The Lord of the Rings – nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar, vertaal deur Philip de Vos.
Moemin en die komeet