Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam

ebook

By Wynand Louw

cover image of Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en vlieƫnde vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vretende rotte te red. 'n Lekker avontuurverhaal met skerp dialoog, fyn humor en interessante, menslike, sowel as fantasiekarakters. Dit is een van daardie boeke wat jou met die eerste ragraaf intrek en nie los voordat jy klaar gelees het nie.
Mnr. Humperdinck se wonderlike Watsenaam