Marico se mambas

ebook Jagstories, liegstories, spookstories

By Piet Swanepoel

cover image of Marico se mambas

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Piet Swanepoel neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net ná die Groot Trek tot in die 1940's. Dis die wêreld van wilde boere, transportryery, jag, oorlogservarings; liegstories en spookstories. Mens is hier op die terrein van vertellers soos Jan Spies en Elias P. Nel. Die skryfstyl is nugter en leesbaar, die humor ongeforseerd en oorspronklik. In "Dem Foel" het 'n Afrikaanse boer met goeie bedoelings sonde met sy Engelse buurman. In "Marico se mambas" moet 'n boer sy danspassies ken om slang se kind te ontwyk. In "Pagel se sirkus" boesem miesies Pagel se skerp tong vrees in mens en dier in.
Marico se mambas