Margot en die meerman

ebook

By Anita du Preez

cover image of Margot en die meerman

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Margot Lombard is ʼn "koue vis", of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy. Konrad neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so 'n vakansieromanse nie. Want Konrad met sy goue lyf kan per slot van sake enige vrou wat hy ontmoet om sy pinkie draai. Hy is die tipe man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie. . .
Margot en die meerman