
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Dryfhout is die aangrypende verhaal van 'n jong onderwyseres wat in 'n maalstroom van emosies beland. Petro en Danie het reeds op laerskool gekys geraak. Aan haar gevoel vir hom twyfel sy nie, en hulle brand om te trou. Daar ontstaan egter 'n sterk, wedersydse aanvoeling tussen haar en haar nuwe skoolhoof, Louis Paulter. In Gesig van die lewe word liefde, eensaamheid en wanaanpassing op eienaardige maniere openbaar in die losieshuis van Sarah Bird. Want waar kom sulke dinge beter aan die lig as wanneer 'n groep mense onder een dak saamgegooi word? En in Uur van die pêrel keer Brenda en Nico terug na Suid-Afrika nadat hulle op 'n oorsese toer ontmoet en verlief geraak het. Haar nuwe tuiste is Nico se mielieplaas, Mooifontein. Maar nou begin hulle mekaar eers wérklik ken . . . en probleme begin toenemend in die verhouding opduik.