Louisa du Toit Omnibus 5

ebook

By Louisa du Toit

cover image of Louisa du Toit Omnibus 5

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In 'n poging om te ontsnap uit die knellende bestaan van armoede en sosiale isolasie wat haar ouerhuis kenmerk, kom Elna Osman in Skepe in die nag voor brandende kwessies te staan. In Die huis langsaan verhuis Luther Luyten na Beukendal om veral die beeldskone Rhoda Baird vanuit Kaapstad agterna te lok sodat sy onder haar skatryk ouers se invloed kan uitkom. Dan ontmoet hy die ewe mooi Trix wat bedags verpleeguniform dra en in die nag kitaar speel. In Soetendal se mense beskou Duif hom as immuun teen vroue – sy voete word egter onder sy lyf uit geslaan deur 'n nuwe hoewel verbode liefde. Juis in hierdie tyd word hy opgespoor deur iemand uit sy verlede. En in Die goue vuur aanvaar Bien Rademan 'n onderwyspos op Kloofdal. Maar wat vir haar 'n toevlug moes wees, word 'n situasie van misverstand en verstrengelde verhoudinge. Het sy 'n fout gemaak om hierheen te kom? En hoe lank sal sy nog haar hart se diepste hunkering kan verloën?
Louisa du Toit Omnibus 5