Lot se vrou

ebook

By Joan Hambidge

cover image of Lot se vrou

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In hierdie bundel is daar heelwat stiltes in herinneringsverse en nostalgiese verse, wat afgewissel word met verse wat die stilte verskeur. Die digter, in hierdie bundel, kla haarself aan, sy haal haar af en sy verraai haar: die digter is die kitaarspeler en "sal alles doen en selfs verraai, net dat 'n nuwe deuntjie in my draai" (DJ Opperman).Die woord staan voorop in hierdie gedigte. Dit is "woordverse" sonder dat die idee ondergeskik gestel word aan die woord.Selde nog het Hambidge die "gevaarlike woord" so onverskrokke hanteer en hierdie bundel is van haar rykste werk tot op hede.
Lot se vrou