Liefde onder die sterre

ebook

By Susan Pienaar

cover image of Liefde onder die sterre

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur 'n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy't allermins hierheen gekom op soek na 'n man – sy't immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is 'n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie 'n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Dié het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie . . .
Liefde onder die sterre