Liefde is nie tjoklits nie

ebook Eerste liefde 5

By Helen Brain

cover image of Liefde is nie tjoklits nie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Wat maak 'n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op 'n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? 'n Ou met 'n tergende lag en seesout op sy lippe? 'n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het 'n beginner soos Tamara teen 'n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos 'n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens?
Liefde is nie tjoklits nie