Lente in die najaar

ebook

By Elsa Rall

cover image of Lente in die najaar

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Ná meer as twintig jaar kom Dorothea de Waal se huwelik tot 'n einde. Dit bring vir haar 'n oorheersende gevoel van verligting en bevryding, want Werner was 'n koue, selfsugtige man wat weinig belangstelling in haar óf hulle twee kinders getoon het. Gelukkig is die kinders reeds uit die huis, en vir Dorothea is dit in alle opsigte 'n nuwe begin. Een middag is sy in 'n ligte motorongeluk betrokke, en die oortreder is 'n seun van skaars twaalf. Toe sy sy pa ontmoet – die afsydige doktor Theuns Steyn, fisikadosent aan die universiteit – kan sy goed verstaan hoekom. Teen haar sin voel sy aangetrokke tot Theuns, maar sal hy ná sy vrou se dood bereid wees om weer 'n verhouding aan te knoop?
Lente in die najaar