
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Gerespekteerde historikus Hermann Giliomee volg die weƫ van vyf invloedryke Afrikanerleiers: Hendrik Verwoerd, John Vorster, PW Botha, Frederik van Zyl Slabbert en FW de Klerk. Hy probeer om nie te verdoem nie (want verdoem is maklik) maar om te verklaar. Hoe het intelligente, gerespekteerde leiers vir soveel jaar so 'n onderdrukkende stelsel kon handhaaf?Rolspelers in die apartheids-regering het vir die eerste keer inligting gedeel vir hierdie boek. Dit gee dus totaal nuwe insigte op die binnewerkinge van die regering tydens apartheid.