
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die ou gryse, Horrelpyp, verdwyn, en Klits moet hom opspoor. 'n Geheimsinnige teken verskyn telkemale, en dit lei uiteindelik na die Swart Jakkals, volgens oorlewering 'n legende wat ontstaan het op die dorpie Floetervoet – maar is dit werklik net 'n legende? Toe dertig kinders uiteindelik uit Floetervoet verdwyn, raak sake ernstig. In sy finale geveg teen die Swart Jakkals moet Klits sy eie vrese konfronteer voordat die vrede herstel kan word.