
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Kies die lewe is die bekende en beminde Solly Ozrovech se immergroen oordenkings in 366 dagstukkies oor die ryk en betekenisvolle lewe wat God in sy oneindigende genade aan al sy volgelinge gee. Hy inspireer sy lesers om Christus te kies en sodoende die lewe te kies. Christus omskep die alledaagsheid van 'n kleurlose sleurbestaan in bruisende lewe en die lewe word in Hom 'n opwindende avontuur. Kies die lewe bied tydlose pitkos vir elke dag van die jaar. Deur vryelik van ons liefde te gee en kreatief te leef, sal ons 'n geur versprei wat die lewe van ander sal verryk en van hierdie wêreld 'n beter plek sal maak.