Kaptein Casanova

ebook

By Ettie Bierman

cover image of Kaptein Casanova

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Kaptein De Villiers het 'n oog vir 'n mooi nooi, veral as dit 'n junior lugwaardinnetjie is. Tot Janine, die hoofwaardin, se spyt is daar talle junior waardinne. Maar Janine laat haar nie maklik onderkry nie – sy laat almal baie goed verstaan dat sy en die kaptein verloof is en hy dus verbode terrein vir enige vrou is. Toe Petri Pretorius die vertraging van die vlug na Las Palmas aankondig, weet sy min dit is die begin van 'n hele nuwe lewe vir haar. Nico, haar so-te-sê-aanstaande, het spesifiek op hierdie vlug plek bespreek om by haar te wees voordat hy die volgende dag in die Franse Ope moet speel. Maar dan blyk 'n teddiebeer op die vliegtuig, op 'n ou oom se skoot, om meer as net 'n speelding te wees . . . en almal op die 013-vlug se lewens word onherroeplik verander.
Kaptein Casanova