Kaapstad Karma-Polisie

ebook

By Louis de Villiers

cover image of Kaapstad Karma-Polisie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Was daai 'n spookskip wat jy verlede somer vanaf jou handdoek op St James-strand gesien het net ná jy die sand uit jou oë gevee het?Waarom wil Melbourne-rampokkers die goue seuns van Springbokrugby lewend of dood uit die span gehaal kry?Is dit sleg om lekker te voel as jy 'n vermeende verkragter se ******* met agt kilogram yster pap gemoker het? Vir antwoorde op dié en talle ander tergende vrae sal jy Louis de Villiers se adrenaliengedrewe, onthutsende debuutroman moet lees. Hier is drama, humor, satire, aksie en nogmaals aksie uit die boonste rakke, maar wees gewaarsku: Dié boek het 'n skop soos 'n omgesukkelde muil en is beslis nie vir sensitiewe lesers geskik nie . . .
Kaapstad Karma-Polisie