Kaalkop 3

ebook

By Nataniël

cover image of Kaalkop 3

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die derde bundel uit die beroemde verhoogkunstenaar Nataniël se gewilde rubriek in SARIE – na meer as 10 jaar, steeds een van die gewildste rubrieke in 'n Suid-Afrikaanse tydskrif. (Baie lesers erken dat dit die eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in SARIE!) In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n aangrypende waardering vir die eenvoudige dinge wat ons lewens verryk en verruim. 'n Ikon wie se Kaalkop-wysheid en pittige sosiale kommentaar daagliks inspirasie en plesier kan bied. Kaalkop 3 sluit in:54 Kaalkop-rubrieke19 rubrieke uit SARIE KOS5 voorheen ongepubliseerde verhoogstoriesSwanemeer: die ware verhaalVoorwaar 'n elegante boek propvol skatte: die ideale Kersgeskenk!

Available to buy

Kaalkop 3