cover image of Jannie Mouton

Jannie Mouton

En toe fire hulle my

by Carié Maas

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy 'n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met 'n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat sê hy is 'n bliksem wat nie nee vir 'n antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie Mouton speel oop kaarte en deel sy sake- en beleggingslesse.

Publication Details

Publisher:
Tafelberg
Publication Date:
2011

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe EPUB eBook 698.6 KB
Jannie Mouton
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free