
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat – op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur, Nerine Cloete, sal spioeneer. Kort voor haar aanstelling was Nerine, 'n lid van die opposisie, op die punt om 'n wapenskandaal oop te vlek. Nou moet sy egter buite partyverband optree – en Johan is daar om seker te maak dit gebeur.Terwyl die kantoor van die SA staatspresident ontken dat dié staatshoof in Parys was, doen gerugte die rondte dat daar foto's bestaan van hom saam met 'n prostituut ten tye van die wapenonderhandelings. Die media berig dat die hoofonderhandelaar spoorloos verdwyn het. En vreemde ongelukke val diegene te beurt wat skynbaar betrokke was... Nerine besef dat die ambassade rekords sou hou van die wapenonderhandelings en Johan word teen sy sin betrek in 'n soektog na bewysstukke. Waartoe wend jy jou wanneer jy vermoed die staatspresident lieg? Hoeveel moet verberg bly? En watter optrede is geregverdig – mits dit geskied "in landsbelang"?