
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die jong fisioterapeut Michelle Judson beseer haar hande in 'n ernstige ongeluk wat haar vriendin, Sunette, in 'n koma laat. Met elke operasie wat sy ondergaan, word Michelle meer depressief, want dit was sý wat die motor bestuur het. Gelukkig het dokter Douw Hefer, haar chirurg, verbasende empatie met haar. Hy het immers self tragedie ervaar. Teen haar sin raak Michelle aangetrokke tot die aantreklike chirurg. Maar Douw blyk klaar 'n vrou in sy lewe te hê: Annette – die sielkundige wat Michelle vir depressie behandel. En dan gooi Michelle se beeldskone, bedorwe stiefsuster, Nicci, ook nog haar flikkers vir hom. . .