
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hierdie lieflike gebedeboek is die ideale geskenk vir vroue van enige ouderdom. Die sewe onderafdelings: Waar's U?; In stryd met God; Gevind; Ontmoetings; Stukkende ek; Met God in pyn en Tuiskoms is tydlose gebede vanuit Milanie Vosloo se hart. Die gebede is kort, intieme gesprekke met God wat die leser sal lei om weer stil te word en 'n ontmoeting met God in die alledaagse dinge van die lewe te ervaar. Die boek is pragtig verpak in hardeband, gedruk op kunspapier en in volkleur met pragtige foto's wat die gebede lieflik uitbeeld. Om gedurigdeur In gesprek met God te wees spreek van 'n lewe wat vrug dra vir Hom.