
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In hierdie debuutbundel oor veral uitsonderlike bome word 'n fyn ewewig gehandhaaf tussen emosie en intellek in weloorwoë, delikate woordkuns. Dit is verstegnies vaardige, deernisvolle gedigte waarin die bome van Suid-Afrika beelde word vir menswees en psigiese ervarings.
Fyn natuurwaarneming, trefseker woordkeuses en speelse humor, ook satire, maak van die bundel 'n boeiende verkenning van die menslike psige en ons verhouding tot die natuur.