Iemand vir 'n scoop?

ebook

By Marida Fitzpatrick

cover image of Iemand vir 'n scoop?

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Andi Niemand is op die punt om die groot 30 te slaan – en het, so voel dit haar, nog weinig bereik. Wat het van die plan geword om vir Sarie te skryf? Of om haar doelgewig te bereik? En waar is die held wat veronderstel is om aan haar sy te staan? Nee, sy werk nog steeds vir die poniekoerant Pers, is so single as kan kom en kan nie eers van soetgoed wegbly ter wille van haar vriendin se troue nie – die troue waarop sy strooimeisie moet wees. Wanneer Andi die groot scoop kry oor Jack Greeff, bekende musikant en celeb, dink sy nie twee keer nie. Dít is haar kaartjie op die eerste vlug Kaap toe, na die kantore van Sarie; dit is die groot storie waarvoor sy jare al wag. En boonop begin die sexy droom van 'n Luan ernstig met haar flankeer. Hoe kan enigiets dan verkeerd gaan. . .?
Iemand vir 'n scoop?