Horrelpoot

ebook

By Eben Venter

cover image of Horrelpoot

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Horrelpoot is die verhaal van 'n lewensveranderende reis. Op 'n reënnag in Australië bel Marlouw se suster met die versoek dat hy haar seun 'uit daardie donnerse land' moet gaan haal. En Marlouw, met sy mank voet en verstokte gees, glo dis sy lot om dié opdrag uit te voer. Op die spoor van die hoofkarakter, Marlow, in Joseph Conrad se Heart of Darkness, vertrek hy na Afrika – meer spesifiek Suid-Afrika – wat in puin lê ná 'n ontploffing en onder die geweld van strydende faksies ineenstort. Natgesweet ná 'n onheilspellende vlug voer sy uittog hom dieper die onbekende in – verby die lydende massa langs die pad tot in die buitenste duisternis van die platteland. Daar is gerugte dat Koert hom op die ou familieplaas bevind, nou in besit van hul voormalige werkers. Dat hy daar, bewaak en afgesonder, vir hom 'n magtige ryk opgebou het as die Koning van Vleis. Hier, op Ouplaas, aan die einde van Marlouw se verskriklike reis, word die hart van vrees oopgekloof . . .
Horrelpoot