
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Richard Serfontein, oudste seun van doktor Serfontein, word hoofseun van die gewilde Keurboslaan Seunskool. Dit is nie 'n maklike taak nie, omdat hy onder geen omstandighede die indruk wil skep dat sy pa hom voortrek nie. Hy is die skakel tussen die seuns en die hoof en nie tussen die skool en sy pa nie. Dinge word egter gou baie moeiliker as wat hy verwag het. Sy pa besluit om vier seuns tot die skool toe te laat wat weens wangedrag deur die owerheid in 'n spesiale inrigting geplaas is. Hy is oortuig dat die seuns in die regte atmosfeer en onder goeie toesig vordering sal maak. Die leerders en onderwysers is egter baie bang dat die eksperiment nadelig kan wees vir die goeie naam van die skool. Richard word as hoofseun met die moeilike taak belas om die regte verhouding tussen die nuwelinge en die ander seuns te handhaaf.