
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor 'n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is 'n boelie. Jou dogter is heeldag agter 'n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers. Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. Beproefde wenke van ervare ouers. 'n Indeling wat die soek na oplossings 'n plesier maak.