Klassiek reeks

ebook Hierdie lewe: Stemme 2

By Karel Schoeman

cover image of Klassiek reeks

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
In Hierdie lewehet Karel Schoeman weer eens die Suid-Afrikaanse verlede as tema vir 'n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, 'n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het. In die verhaal van vier generasies van 'n enkele blanke boeregesin oor 'n tydperk van bykans 'n honderd jaar word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is.Hierdie lewe was die eerste van drie romans in die skrywer se reeks Stemme. Dit word gevolg deur Die uur van die engel en Verliesfontein.
Klassiek reeks